Local newsLocal sportNewsSport

Jong karate-kampioen maakopgang

Hy het sy talent van sy pa gekry wat ook ’n 1ste Dan in karate is.

Darius Griesel (10), ’n graad 4 leerling by Cornwall Hill College, het 28 Mei drie goue medaljes verwerf tydens die Japan Shotokan Karate Association (JSKA) nasionale kampioenskapsreeks.

Griesel gaan vanaf 9 tot 17 Julie Suid-Afrika in Swakopmund, Namibia, verteenwoordig tydens die Wêreld-kampioenskapsreeks.

Hy het sy talent van sy pa, Jannie Griesel, gekry wat ook ’n 1ste Dan in karate is.

Sy ma, Denice Smith, is sy grootste ondersteuner en motiveer hom op alle gebiede.

Griesel blink ook uit op akademiese gebied, speel hokkie vir sy skool en is deel van die skool se koor.

Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:

Rekord East

Rekord North

Rekord Centurion

Rekord Moot

For more news and interesting articles, like Rekord onFacebook, follow us on Twitter or Instagram.

  • We have exciting news! We’re offering a free alert to help you always be in the loop. Send an email with the word ‘Subscribe’ to breakingnews@rekord.co.za to receive your free daily breaking news update.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button