
Die geskokte familie aan wie die perd behoort het gevra om anoniem te bly, omdat hulle vrees dat hul ander perde ook geteiken kan word, skryf Middelburg Observer
Die eienaar het vertel van die wrede toneel waarop hy afgekom het toe hy na hul troeteldier gaan soek het.
Tekens en spore op die toneel dui daarop dat die hings deur ’n groep mense vasgekeer is agter ’n bultjie in die kamp waarin hy geloop het.

Lees volle berig op Middelburg Observer
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ nabreakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
