Johann Coetzee, ’n graad 8-leerder van Curro Kollege Hazeldean, is onlangs as die nommer een tennisspeler in die Noord-Gauteng Tennisspan aangewys.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
