GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Laerskool Tygerpoort Graad 7’s neem deel aan Kersspel
Dit het sommer alle Tygies in die Kersfees-gemoed geplaas.
Laerskool Tygerpoort se graad 7’s het Maandag 5 November deelgeneem aan ’n Kersspel wat hulle vir die res van skool opgevoer het.
Dit het sommer alle Tygies in die Kersfees-gemoed geplaas.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
