GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Hoërskool Eldoraigne atlete op pad na Afrika-Unie Sportraad Spele
Hierdie twee atlete is ingesluit in hierdie span van 220 atlete.

Hoërskool Eldoraigne spog met twee leerlinge wat gaan deelneem aan die Afrika-Unie sportraad 5 o.20-Spele.
Hierdie twee atlete is ingesluit in hierdie span van 220 atlete.
Katja Lang, ons judo-ster en Antoinette van der Merwe, die 100m-hekkies-atleet (albei o.17) gaan Suid-Afrika verteenwoordig.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
