GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Drie Hoërskool Centurion-personeellede dien op Tshwane Skole Sagtebalbestuur

Baie geluk aan mnr JJ Diamond – Voorsitter Hoërskole, me. A. van Rooyen – Toernooi Direkteur Hoërskole en me. J van Wyk – Ontwikkeling Hoërskole.

Drie Hoërskool Centurion-personeellede het die voorreg om die jaar op die Tshwane Skole Sagtebalbestuur te dien.

Baie geluk aan mnr JJ Diamond – Voorsitter Hoërskole, me. A. van Rooyen – Toernooi Direkteur Hoërskole en me. J van Wyk – Ontwikkeling Hoërskole.

Die Woeries sê baie dankie vir hierdie ekstra opoffering en moeite met hul leerders.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button