NewsSchools

Affies gholfspeler in die kol

Chrisjan Maas presteer groot in golf.

Baie geluk aan Affies gholfspeler Chrisjan Maas (gr.10) wat ingesluit is in die Suid-Afrikaanse onder-16 gholfspan.

Hierdie span sal van 3 tot 5 September deelneem aan die Reply Italian International by die Biella le Betulle gholfklub in Italië.

Chrisjan het in die afgelope vakansie skitterend gevaar by verskeie toernooie. Hy het onder meer as wenner uit die stryd getree by die Dimension Datatoernooi by Fancourt en hy was tweede by die SA onder-17 toernooi by St Francis en sewende in die Nomads Coastal-toernooi by St Francis. In die Nomads Inland-toernooi het hy vierde geëindig.

Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:

Rekord East

Rekord North

Rekord Centurion

Rekord Moot

For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button