NewsSchools

Garsies presteer op sportvlak

Hoërskool Garsfontein se Bere presteer op nasionale vlak.

Die volgende seuns is verkies tot twee SA-skolespanne: Geraldo Flusk, Jurich Claasens en Zeilinga Strydom het almal plek in die SA Skolespan en Raynard Roets tot die SA A-span.

Al vier seuns het vir die Blou Bulle se Craven Weekspan gespeel en Raynard Roets (kaptein) en Jurich Claasens (onderkaptein) het leiersposisies beklee.

Hulle gaan vanaf 4 Augustus Suid-Afrika verteenwoordug teen onderskeidelik Wallis, Engeland, Argentinië en Frankryk.

– Garsie-netbalspeler blink uit

Tydens die SA Nasionale Netbalkampioenskap het Chané Kok deel as Gauteng Delta o.15-span goud verwerf as die beste provinsiale span in Suid-Afrika.

Sy is ook aangewys as die beste aanvallende onder 15-speler by die Twizza-Netbaltoernooi waar Hoërskool Garsfontein saam met 22 top skole deelgeneem het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button