Hoërskool Eldoraigne leerling Jean-Minique White het onlangs vier medaljes by die World Championships Of the Performing Arts-kompetisie in Los Angeles gewen.
Sy bring een goue-, een silwer- en twee brons medaljes terug Suid-Afrika toe. Hierdie Graad 11 leerling is ’n klavierstudent van die Eldo Musiq Studio onder leiding van Me. P. van Niekerk. Jean-Minique het meegeding in die volgende klavierkategorieë (16-24 jaar): klassiek, pop, jazz en kontemporêr.
Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.
For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:
For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram
