Hoërskool Menlopark hou jaarliks dié Super 6-uitdaging waarna 12 laerskole van die ooste genooi word om deel te neem.
By die hoërskool moes óns twee spanne, die blou- en die rooi span, en die ander skole se spanne teen mekaar kompeteer op akademiese gebied in Afrikaans, Engels, wiskunde, biologie, wetenskap, IGO, leierskap en algemene kennis.
Daar was 16 spanne in totaal.
Anton van Wouw se blouspan is op die einde van die dag as die algehele wenners aangewys.
Elke deelnemer het ’n medalje gekry en die skool het ’n pragtige groot trofee ontvang.
Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.
For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:
For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram
