NewsSchools

Hier is Hoërskool Centurion se hoofleiers van 2020

Hoërskool Centurion het onlangs die VLR van 2020 aangekondig.

Hoërskool Centurion het onlangs die VLR van 2020 aangekondig.

Die skoolsaal was vol trotse ouers en opgewonde leerders. Die gr.9 – gr.11 VLR is afsonderlik vorentoe geroep, om die erekode te teken en hulle balkies deur hul ouers te laat vassteek.

Die hoogtepunt was toe die volgende termyn se hoofleiers aangekondig is. Baie geluk aan die volgende leerders:

Onderhoofseuns: Henré Hayes en Charl Coetzer

Onderhoofdogters: Chantelle Fouche en Rulise Badenhorst.

Hoofdogter: Kara Durie

Hoofseun: Maree van den Berg. Hy volg in sy broer se skoene, Tiaan van den Berg, wat hoofseun van 2019 was.

Hoërskool Centurion is opgewonde om te sien wat die 2020-VLR gaan vermag en wens hulle baie sterkte toe met die nuwe seisoen wat vir hulle wag.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:

Rekord East
Rekord North
Rekord Centurion
Rekord Moot

For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button