NewsSchools

Jong stoeier spog met silwer

’n Graad 6-leerder van Laerskool Swartkop, Conrad Botha, het onlangs aan die Suid-Afriksaanse Presidente Kampioenskap in stoei deelgeneem.

’n Graad 6-leerder van Laerskool Swartkop, Conrad Botha, het onlangs aan die Suid-Afriksaanse Presidente Kampioenskap in stoei deelgeneem.

Botha het ’n silwermedalje vir sy afdeling verwerf en is verkies om in Estonië aan Europa se grootste stoeitoernooi deel te neem.

Botha eindig 11e in sy afdeling waarvan 2 246 stoeiers van 27 verkillende lande deelgeneem het.

Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:

Rekord East
Rekord North
Rekord Centurion
Rekord Moot

For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button