Cailin Champion,’n leerling van Hoërskool Montana, het onlangs die Eskom Expo For Young Scientists International Science Fair (ISF) bygewoon.
Ongeveer 600 leerders van regoor Suid-Afrika en lande wêreldwyd het deelgeneem.
Champion het ’n silwermedalje verower asook ’n beurs van Wits Universiteit om enige ingenieurs of BSc-graad van haar keuse te gaan studeer.
Champion is ook verkies om moontlik in 2020 Suid-Afrika internasionaal te verteenwoordig.
Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.
For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:
Rekord East
Rekord North
Rekord Centurion
Rekord Moot
For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram
