High SchoolKidsNewsSchools

Skool News: Hoërskool Die Wilgers

Die Wilgie-manne het met die louere weggestap.

Die Wilgies het hulle stemme laat hoor in Engels én Afrikaans. Hulle het die regte woorde gebruik om te oorreed en te beïndruk.

Die Wilgie-manne het met die louere weggestap.

Baie geluk aan die 2021-wenners: Jaco Koster (graad 9) Juniorwenner – Afrikaans en Engels en Dijan Nelson (graad 11) Seniorwenner – Afrikaans en Engels.

Dijan Nelson

Dijan Nelson (graad 11) Seniorwenner – Afrikaans en Engels.

Jaco Koster

Jaco Koster (graad 9) Juniorwenner – Afrikaans en Engels

 

Do you have more information about the story?

Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites: Rekord East

For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button