High SchoolKidsNewsSchools
Skool News: Afrikaanse Hoër Seunskool
Ludwig, is by die SA o.20-span (Junior Springbokke) ingesluit.
Oud-Afrikaanse Hoër Seunskool leerling en hoofseun van 2020 , Reinhardt Ludwig, is by die SA o.20-span (Junior Springbokke) ingesluit.
Reinhardt was in sy matriekjaar ook as die kaptein van die Witbulle aangewys, maar die Covid-inperking het die seisoen skielik beëindig.
Affies se beste wense vergesel hom.
Do you have more information about the story?
Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.
For free breaking and community news, visit Rekord’s websites: Rekord East
For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram
