Jaarlike handwerkmark by moreleta trek weer baie belangstellendes
Kunsmark trek weer baie belangdstellendes wat midde-in die winter handwerkinkopies wil doen

Die kunsmark by Moreleta se NG Kerk het weer vanjaar die winter op sy kop gehad.
Die mark het al ’n instelling op die Pretoria-kalender geword en word al hoe meer gewild elke jaar. Belangstellendes het ’n wye reeks van uitstallers se talentvolle skeppings en handewerk om van te kies. Kledingstukke, kaartjies, en natuurlik, kos van alle soorte: koekies en ingelegde produkte kan saam huis toe gaan en spensrakke weer volmaak.
Inwoners wat die mark al bygewoon het, noem dat hul elke jaar daarna uitsien en dit graag bywoon omdat dit soveel verskillende handwerkprodukte bied.
Val en Heather Garden







Het jy dalk meer inligting rakende dié storie?
Stuur gerus vir ons ‘n epos na bennittb@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerf: Rekord
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.