BlogsOpinionSimply Delicious

“Wat’s vir ete?”

Heerlike disse vir ieder en elk!

Indien jy raadop is met idees vir ete, onverwagse gaste ontvang of net iets soek wat maklik en vinnig is, besoek gerus Pretoria se eie kos-blogger, Alida Ryder se webwerf vir watertand geregte!

Idees vir Sondag-middagete:

Aspersies met Haloumikaas

Heerlike hoendepastei

Malvalekker-yskastert

Vir nog vele meer idees en inspirasie, besoek gerus Alida se blog

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button