LettersOpinion

Problematiese straatligte in die Moot-area

Ongelukkig het hierdie pakket ook al die skuld ingesluit wat nooit vereffen was nie.

Ons weet almal dat die DA met die laaste verkiesing die Tshwane stadsraad oorgeneem het.

Ongelukkig het hierdie pakket ook al die skuld ingesluit wat nooit vereffen was nie.

Ek kan verstaan dat alles met die verloop van tyd herstel sal word maar dit is skokkend dat soveel straatligte buite werking is – veral in die area voor die Jakaranda sentrum in Villieria waar daar feitlik geen ligte in werking is nie.

Die versoek van die stadsraad om die lamppaal nommer aan hulle te verskaf voor herstelwerk gedoen kan word is in hierdie geval onnodig want die hele kruising is byna buite werking. Wanneer gaan daar ooit weer lig in ons lewens wees?

Geskok

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button