Opinion

BOEKE: Dans met my

Liefde kom nie altyd in die pakkie wat jy bestel het nie.

Miranda, ’n skrywer, se andrenalienverslaafde-verloofde Lukas sterf net voor hul troue in ’n motorfietsongeluk. Sy ontmoet Lukas se ewebeeld, Markus, ’n wildvanger en wildplaaseienaar, op die Kaapstadse lughawe net ná albei uitgevind het dat hul maats ontrou was.

Later ontmoet hul weer in die Kruger Wildtuin. Die vonk tusen hulle is ooglopend, maar beide is so bang vir seerkry dat hulle nie sien wat reg voor hulle is nie.

Liefde kom nie altyd in die pakkie wat jy bestel het nie, en hul paadjies skei. Albei moet deur hul eie vrese werk om te besef dat dit erger is om sonder daardie person te wees as om jou verse in die oë te kyk.

Dans met my is Cynthia Robertson se eerste SuperRomanza.

Dans met my is by toonaangewende handelaars asook direk by LAPA uitgewers beskikbaar. Kontak LAPA by 012- 401-0700 of besoek www.lapa.co.za

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button