EntertainmentLifestyle

Karlien en Derick se tweeling word 2!

Veels geluk liewe maatjies! Kyk hier na die tweeling se partytjiefoto's.

Klein Daniël en Eliah vier eersdaags hulle tweede verjaarsdag en het onlangs, ‘n hele paar dae vroeg, saam met familie en vriende feesgevier.

Die skattige tweeling het ‘n Barney-tema verjaardagpartytjie gehad en mamma Karlien het trots foto’s op sosiale media gedeel.

“Die tweeling se 2de verjaarsdag partytjie was die beste! Dankie aan die mense wat dit so maklik gemaak het vir my om net die dag met hulle te geniet!,” het Karlien op haar Facebook-blad gesê.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button