GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Monties ingesluit by SA ‘cheerleading’ span
Hul sal SA verteenwoordig in Orlando, Florida in 2019.
Die volgende leerders is ingesluit in die Suid-Afrikaanse ‘cheer-leading’ span wat SA gaan verteenwoordig in Orlando, Florida in 2019.
SA all-girl span
– Alicia Gerber 2e jaar
– Annoesjka Prinsloo 2e jaar
– Amore Hogewoning
SA co-ed
– Leon Botha
Asook twee afrigters van Montana all-girls is ingesluit in die span:
– Kayla de Wet (SA all-girls)
– Llanda van Wyk (SA co-ed)
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
