Bosveld SportGalleriesSchools galleriesSportSports galleries

HPP se Interhoëratlete wys hul slag

Die atlete van Hoërskool Piet Potgieter het Saterdag tydens die Bosveld Interhoër als ingesit om goeie prestasies te behaal.

MOOKGOPHONG – Die atlete van Hoërskool Piet Potgieter het Saterdag tydens die Bosveld Interhoër als ingesit om goeie prestasies te behaal.

Alhoewel HPP nie die Interhoërtrofee gewen het nie, het die skool wel die prestasietrofee verower.  Sien ons top foto’s en lees meer van die aksie op die baan in die week se Bosveld Review.

Foto’s sal bygevoeg word gedeurende die dag.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button