Bosveld SportGalleriesSportSports galleries
[FOTO’s] HPP atlete in aksie tydens sportbyeenkoms
Die hokkie-, netbal- en rugbyspelers het verlede Saterdag teen Hoërskool Genl. Hertzog van Witbank gesorg vir kookwateraksie.

MOKOPANE – Die wintersportsoorte het pas afgeskop en die spelers van Hoërskool Piet Potgieter wys klaar hulle gaan nie vir enige span hierdie jaar terugdeins nie. Die hokkie-, netbal- en rugbyspelers het verlede Saterdag teen Hoërskool Genl. Hertzog van Witbank gesorg vir kookwateraksie.
Hierby ‘n paar aksie foto’s vasgevang deur die kameralens van Ockert van der Westhuizen.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





















