GalleriesSchool sportSchools galleriesSport
Prettige Pieties hou MadeliefieDag
Die jaarlikse Madeliefiedag het Woensdag, 12 Oktober by Hoërskool Pietersburg plaasgevind.

POLOKWANE -Tydens dié jaarlikse gebeurtenis kom die gr. 12’s te staan teen ‘n span saamgestel uit leerders van die ander grade in verskeie sport soortes.
Hierdie jaar het die leerders die middag afgeskop met ‘n meisies en seuns hokkie wedstryd waarna die netbal spanne mekaar die stryd aangesê het.
Die dag het afgesluit met ‘n naelbyt rugby wedstryd.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







































































