GalleriesLocal sportSportSports galleries

[FOTO’S] Goldwagen Noodelikes speel teen Unilim

Die manne van Goldwagen Noordelikes en die University of Limpopo (UniLim) het Saterdag gesorg vir rugby uit die boonste rakke op Goldwagen Noordelikes se rugbyveld.

POLOKWANE – Saterdag se wedstryd maak deel van die Boet Fick-liga, wat op 1 April afgeskop het, uit. Goldwagen Noordelikes het die eerste punte op die telbord gesit met Christo Dampies van der Merwe se drie. UniLim het ne op hulle laat wag nie en het kort voor lank hulle eie merk op die telbord gemaak met Spoedvark Letswalo se drie.

Na ‘n taai wedstryd het Unilim as wenners uit die stryd getree met 27-14 in hul guns.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button