Community galleriesGalleries

[FOTO’S] Wiele 500 se damestee lok talle

Die Wiele 500-projek verskaf hulp aan mense in rolstoele regoor die land en die damestee het Grin Court buite Polokwane Saterdag in 'n kleurvolle paradys verander.

POLOKWANE – ‘n Karnavaltema was net die ding om ‘n amper-koue herfsoggend ekstra woema te gee en die sowat 400 vroue by die vyfde Wiele 500 byeenkoms in ‘n prettige bui te plaas.

Lees meer oor die geleentheid in Review Weekend.

nelie@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button