GalleriesSchools galleries
Teddies geniet hul gate uit by atletiekbyeenkoms
Die kleuters van Osieteddies Kleinkindontwikkelingsentrum het Saterdag hulle slag op die atletiekbaan gewys.
POLOKWANE – Items waaraan hulle deelgeneem het verspring, hoogspring, gewigstoot en naellope ingesluit. Daar was ook ‘n hindernisbaan en ‘n jaagtog met motorfietse. Elke kleuter is beloon met ‘n sertifikaat en ‘n medalje vir deelname.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!












