Local NewsNewsSchools

Jonges wys hoe dit gedoen moet word

Leerders van die stad het vaan die Nasionale Eisteddfod se uitdunronde by Curro Heuwelkruin deelgeneem.

Leerders van die stad het verlede Donderdag aan die Nasionale Eisteddfod se uitdunronde by Curro Heuwelkruin deelgeneem.

Hierdie kunswedstryd word jaarliks deur die Nasionale Eisteddfodakademie (NEA) aangebied.

Die NEA streef daarna om jong mense aan te moedig om die betowering van die uitvoerende kunste te vier.

Deelnemers behaal een van vier toekennings vir hulle optredes, ‘n sertifikaat van deelname, ‘n brons toekenning, ‘n silwer toekenning, ‘n goue toekenning en ‘n diploma vir uitsonderlike prestasie.

Na die uitdunrondes wys die NEA alle kategoriewenners aan en nooi hierdie deelnemers om aan die volgende uitdunrondes van die wedstryd deel te neem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button