Local NewsNewsSchools
Laerskool Pietersburg kroon Mnr. en Mej. PLS wenners
Laerskool Pietersburg (PLS) het in samewerking met Sharon Smith van I-Models hulle Mnr. en Mej. PLS kompetisie aangebied
Laerskool Pietersburg (PLS) het in samewerking met Sharon Smith van I-Models op Woensdag en Donderdag, 11 en 12 September hulle Mnr. en Mej. PLS kompetisie aangebied.
Die ouerkomitee van PLS het die funksie georganiseer en die geld wat ingesamel is, sal teruggeploeg word in die skool om elke leerder in die skool te bevoordeel.
Adriaan Maree en Cornica Steyn is aangewys as Mnr. en Mej. PLS junior, terwyl Franco du Plessis en Inge Brits die senior afdeling gewen het.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



