Local NewsNewsSchool sportSport
Kruinies speel werftennis
Curro Heuwelkruin Laerskool se seuns-tennisspan het verlede Woensdag uitspeelwedstryde teen mekaar gespeel by die Polokwane Tennisbane
POLOKWANE – Curro Heuwelkruin Laerskool se seuns-tennisspan het verlede Woensdag uitspeelwedstryde teen mekaar gespeel by die Polokwane Tennisbane. Hierdie wedstryde is gespeel om te bepaal wie in die skool se tennisspan opgeneem word. Die papnat tennisbane het nie die spelers se geesdrif gedemp nie.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



