Bosveld NewsEditor's noteNews
Koerantkuns pronk in haar winkelvenster
'n Getroue leser, Renda du Toit, het die foto's gestuur om te wys hoe sy die koerant nadat sy dit gelees het, in prag kunswerke omskep het.

MOKOPANE – BOSVELD is al meer as 30 jaar die dorp se nommer een koerant met nuus oor als wat in en om Mokopane gebeur.
‘n Getroue leser, Renda du Toit, het die foto’s gestuur om te wys hoe sy die koerant nadat sy dit gelees het, in prag kunswerke omskep het. Renda is eienaar van die skryfbehoefte-winkel, Pen & Ink in Thabo Mbekistraat en die koerantkuns het vir ‘n tyd lank in haar winkelvenster gepronk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






