Bosveld NewsGalleriesNewsSchools galleries
Nuwe gr. 1-leerders reik na die sterre
Met netjiesgekamde hare en breë glimlagte is 139 kleuters verlede Vrydag deur hulle ouers na Laerskool Krugerpark se "Reik na die Sterre" gr. 1-opedag vergesel. Dit was hier in "Waardeland" waar die kleuters hartlik verwelkom is deur die hoofmeisie, Erna Kruger en hoofseun, Pieter Vorster wat op gepaste wyse die waardes van die skool uitgebeeld het.
Lees meer in Bosveld Review

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!








