EntertainmentLifestyleNews

Erica hou ‘n Valentynsdans op 13 Februarie

Erica Pre-Primêr nooi inwoners na hulle Valentynsdans

POLOKWANE – Die dans vind in die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé saal op 13 Februarie om 18:00 vir 18:30 plaas. Die drag is informeel, of in lyn met die tema: Karnival.

Toegang is R350 per paartjie wat ‘n hamburger of ‘n wrap en aartappelskyfies insluit. Bring jou eie drinkgoed en kom kuier lekker saam. Kaartjies is beskikbaar by die skool.

 

 

 

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button