EntertainmentLifestyleNews
Sien Martin Mans op 5 Maart
Internasionaal-bekende Nederlandse orrelis, Martin Mans, tree op Saterdag, 5 Maart om 18:30 by die Louis Trichardt N.G. Moedergemeente op

POLOKWANE – Martin sal vergesel word deur die panfluitspeler, Carina Bossenbroek.
Saam vorm hulle ‘n gedugte span wat beloof om aan musiekliefhebbers ‘n baie genoeglike aand te bied.
Kaartjies beloop R130 elk en is beskikbaar by Jaap Bouwman, te Oosstraat 105, Polokwane.
Vir enige navrae, kontak hom by (015) 297 0708.




