NewsSchools

Oulike goggas neem kleuterskool op horings

Kleuters van Suikerbekkie Kleuterskool het Vrydag hul speelklere weggepak en soos goggas en insekte aangetrek. Verskeie vlinders, wurms, bye en spinnekoppe het op die skool terrein rondgekruip, gefladder en -seil. Suikerbekkie hou maandeliks pretdae om skool vir die kleuters interessant te maak. Hul dok dan elk R5 op om soos die karakter van hul keuse …

Kleuters van Suikerbekkie Kleuterskool het Vrydag hul speelklere weggepak en soos goggas en insekte aangetrek.
Verskeie vlinders, wurms, bye en spinnekoppe het op die skool terrein rondgekruip, gefladder en -seil.
Suikerbekkie hou maandeliks pretdae om skool vir die kleuters interessant te maak.
Hul dok dan elk R5 op om soos die karakter van hul keuse aan te trek en die geld word gebruik om toerusting en ander benodigdhede vir die skool te koop.
Lize van Dyk, skoolhoof sê die ouers en leerders se kreatiwiteit met die kostuums verstom haar telkens.

Hoof Foto: McKeila Botha en Marius Smit is twee besige bye.

LEANDRI VAN SCHALKWYK
>>leandri.observer@gmail.com

Keagen Gouws as ‘n padda. Sprinkane is Alick Khritkin se gunstelinginsekte.
Keagen Gouws as ‘n padda.
Sprinkane is Alick Khritkin se gunstelinginsekte.
Foto’s: Leandri van Schalkwyk Welrich Christou is ‘n wurm.
Foto’s: Leandri van Schalkwyk
Welrich Christou is ‘n wurm.

 

 

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button