NewsSchools

Oosskool se netbalbane na uitblinker vernoem

‘n Naamplaat van Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) se netbalbane wat na oudleerder, Lenize Potgieter vernoem is, is Saterdag by die skool onthul. Die plaat is deur BB Auto geborg en Potgieter, wat ‘n Proteaspeler is en tans aan ‘n toernooi in Engeland deelneem, is deur haar ouers, Evert en Heleen Potgieter verteenwoordig. Nadat die plaat onthul …

‘n Naamplaat van Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) se netbalbane wat na oudleerder, Lenize Potgieter vernoem is, is Saterdag by die skool onthul.
Die plaat is deur BB Auto geborg en Potgieter, wat ‘n Proteaspeler is en tans aan ‘n toernooi in Engeland deelneem, is deur haar ouers, Evert en Heleen Potgieter verteenwoordig.
Nadat die plaat onthul is, het
Osies teen Laerskool Orion van Alberton en Laerskool Vastrap van Rustenburg kragte gemeet en drie wedstryde gewen en vyf verloor.

BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com

Lea Marx van Laerskool Pietersburg-Oos se eerstespan in aksie tydens die wedstryd teen Laerskool Vastrap.
Lea Marx van Laerskool Pietersburg-Oos se eerstespan in aksie tydens die wedstryd teen Laerskool Vastrap.
Leana Swarts, eerste spannetbalspeler van Laerskool Pietersburg-Oos in aksie teen Laerskool Vastrap van Rustenburg.
Leana Swarts, eerste spannetbalspeler van Laerskool Pietersburg-Oos in aksie teen Laerskool Vastrap van Rustenburg.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button