Bosveld NewsLocal NewsNews

Dié reus sal haarself tuismaak in Polokwane

Die 3,9 m Suid-Afrikaanse Luislang het Woensdagoggend die Bosveld Review personeel behoorlik op hul tone gehad.

MOKOPANE – Pieter Swanepoel en Johan Dicks, plaaslike slangkenners, het die 29,5 kg luislang by ‘n wildsplaas buite die dorp gevang en voordat hulle hom by die Polokwane Natuurreservaat gaan vrylaat het, het hulle met haar kom spog. Swanepoel sê die slange kan tot 6 m in lengte groei.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button