Bosveld NewsNews
[FOTO’S] Kersvader die kersie op die koek by Kersgala
Met Kersfees wat wink het die swemmers van Tuks Mokopane Swemklub die feesseisoen op ‘n vrolike noot Woensdagaand tydens hulle Kersgala gevier.

MOKOPANE – Die klub het vanjaar weereens groot hoogtes bereik en die vaardige swemmers het ten aanskoue van hul ouers in die water van Laerskool Krugerpark se swembad gepronk. Die kersie op die stroopsoetkoek was toe Kersvader opgedaag het en die jonger garde met geskenke verras het.
Vir meer oor die prettige Kersgala, moenie die volgende uitgawe van Bosveld Review misloop nie.
redaksie.bosvelder@nmgroup.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

























