Bosveld NewsNews
Den-Dené lief vir diere
Top punte vir top leerders: Den-Dené Coetzee van Hans Strijdom, vier onderskeidings
“Ek het glad nie gedink ek gaan so goed doen in die matriek eindeksamen nie. My punte was wel swakker as sommige kwartale deur die jaar. Ek het so hard geleer en nog steeds was wiskunde die moeilikste vraestel om te skryf. Ek het ongelukkig geen mentor deur die jaar gehad wat my regtig aangemoedig het tot my beste nie. Ek gaan vanjaar ‘n oorbruggingsjaar doen om my wetenskap agter die rug te kry en dan wil ek graag by Tukkies of in Namibië gaan studeer in die natuurwetenskappe. Ek hou baie van diere. My ouers, veral my ma was ongelooflik trots op my uitslae.”
Den-Dené Coetzee van Hans Strijdom, vier onderskeidings
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



