Bosveld NewsLocal NewsNews

Stoetram behaal ‘n stewige prys by veiling

Die ram van Anton Bothma van Vivo behoort nou aan Jan Beukes van Polokwane.

Die derde Inniebos Boerbokveiling is op 11 Februarie by die Pietersburg Veilingsentrum in Polokwane gehou met ‘n Kalahari Red stoetram wat vir R42 000 verkoop is.

Die ram van Anton Bothma van Vivo behoort nou aan Jan Beukes van Polokwane.

Die hoogste bod op ‘n boerbok-stoetram was

R16 000. Kobus Fourie van Messina was die verkoper en Phillip Ludick van Bandelierskop die koper. Die hoogste bod op ‘n stoetooi was R9 500.

Afslaer vanVleissentraal Bosveld, Graig le Roux, sê 133 bokke het onder die hamer gekom en die totale omset vir die dag was R779 750.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button