NewsSchools

[FOTO’S/VIDEO’S] Kleurvolle sport-sprokiesland

Leerders van verskeie skole het die ouers, onderwysers en leerders op die pawiljoene met vermaak uit die boonste rakke bederf met die afskop van die Interhoër kort na 07:00 vanoggend.

POLOKWANE – Die sewe deelnemende skole het elk ‘n unieke tema opgevoer met hul aankoms.
Hul onderskeie temas was as volg:

Hoërskool Pietersburg (PHS) ‘Die Pietie-trein’

Hoërskool Merenskie ‘Egipte’

Hoërskool Frans du Toit ‘Under the Sea’

 

Hoërskool Erick Louw ‘Alice in Wonderland’

 

Hoërskool Louis Trichardt ‘Train of the World’

 

Hoër Tegniese Skool Tom Naudé ‘Firefighter’ 

 

Curro Northern Academy ‘Halloween’

Interessante en kleurvolle kostuums so reg uit sprokiesverhale het die sportveld in ‘n ware towerland omskep.
riana@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button