NewsSchools

Leerders dring deur in KykNet dramakompetisie

Leerders van Curro Heuwelkruin en Hoër Tegniese Skool Tom Naudé is gekies vir die Nasionale Drama Kompetisie

POLOKWANE – Leerders van Curro Heuwelkruin en Hoër Tegniese Skool Tom Naudé het deelgeneem aan ‘n drama- kompetisie en deurgedring na die Nasionale Drama kompetisie wat deur die Afrikaanse televisiekanaal, KykNet, geborg word. Die eerste uitdunne vind op 18 Maart plaas by Heuwelkruin.

Curro Heuwelkruin se leerders wat gekies is vir die Nasionale Drama Kompetisie. Voor is: Modipa Mokgohloa, Anjé Dorfling en Maite Rakabe. Agter is: Chantae Horn, Arno Horn en Rudolph Neuhoff.

maretha@nmgroup.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button