NewsSchools

Tommies sorg vir atletiek uit boonste rakke

Tommies se atlete was erken vir hul efforst in verlede week se interhoër atletiekbyeenkoms

POLOKWANE – HTS Tom Naudé het gesorg vir aanskouelike atletiek met 10 van hulle top atlete wat baie goed gevaar het tydens Vrydag se interhoër atletiekbyeenkoms wat by die Peter Mokaba Stadion gehou is.

• Moloko Mokgawa – o/14 hoogspring, 1,45 m.

• Baan van Zyl – seuns o/14, 100 m hekkies in ‘n tyd van 0:47,25.

• Dylan Botha – seuns o/14 verspring, 5,09 m.

• Huma Matsobane – seuns o/15 800 m in 02:13,07, asook die 1 500 m in 04:40,96.

• Zandré Cloete – seuns o/16, 100 m in ‘n tyd van 0:10,9 asook die 200 m in 0:22,05.

• Eduanique Harmse – seuns o/16, 400 m (goud) in ‘n tyd van 0:53,96, brons in die 100 m hekkies in ‘n tyd van 0:15,75 en silwer in verspring, met ‘n afstand van 5,96 m.

• Zelri du Bruyn – meisies o/17 gewigstoot, 10,10 m.

• CJ Nel – seuns o/17, 100 m in ‘n tyd van 0:11,00 en die 200 m in ‘n tyd van 0:22,37.

• Bopape Makgobe – seuns o/17, 1 500 m in ‘n tyd van 04:50,58, asook die 800 m in ‘n tyd van 02:11,84.

• Armich Lottering – seuns o/19 spiesgooi met ‘n afstand van 47,17 m.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button