NewsSchools

[VIDEO] Tommies hardloop draaie in kaskarre

Kyk gerus hoeveel pret die dag was en maak seker om volgende jaar daar te wees as jy dit die jaar gemis het.

POLOKWANE – Die Tommies het weer gesorg vir lekker lag en groot pret tydens die skool se kaskar resies wat onlangs by die skool gehou is.

Die leerders, wat in klasverband deelgeneem het aan die kompatisie, het die skool tereien van alle kante besigtig met party wat geval het as gevolg van die hardloop en stoot van die kaskarre, en die ander as gevolg van die ry van die kaskarre.

Dit was ‘n pretvolle dag vir almal wat deelgeneem het.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button