Bosveld NewsNews

Clerk sal in Sept sy lot aanhoor

Uitspraak in die Kevin Clerk saak sal eers einde September in die Mokopane Landdroshof gelewer word.

MOKOPANE – Clerk staan tereg op aanklag van strafbare manslag.

Hy is in 2014 aangekla nadat hy na bewering André van der Berg doodgery het voor sy huis in Geyserstraat.

Lees meer: Tref-en-trap saak uitgestel

Na bewering het die twee mans laataand in ‘n gewilde kuierkroeg slaags geraak met mekaar voor die voorval.

Die saak is uitgestel tot 29 September vir uitspraak.

Lees meer:
Moordsaak hervat in Maart
Moordsaak uitgestel tot Junie

lionel@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button