Local NewsNews

Polokwane bring hulde aan Sous Greyvenstein

Sous Greyvenstein, ‘n bekende argitek en geliefde inwoner van die stad, het Sondag vir laas gegroet.

POLOKWANE – Polokwane groet vir Sous Greyvenstein.

Sous Greyvenstein, ‘n bekende argitek en geliefde inwoner van die stad, het Sondag vir laas gegroet. Hy het kanker gehad.

Sy vrou, Celeste, vriende en familie gaan sy lewe vier tydens ‘n samekoms Dinsdag (29 Augustus) om 16:00 by die Polokwane Gholfklub, waar hy ‘n voormalige president van die klub was. Die begrafnis sal ‘n privaat gesinsbyeenkoms wees.

Celeste vra dat mense asseblief nie swart sal aantrek tydens die viering nie.

nelie@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button