Bosveld NewsNews

Piet Pot vereer hul Wintersportsterre

Die wintersportleerders van Hoërskool Piet Potgieter is Maandag tydens 'n prysuitdeling in die skoolsaal vereer

MOKOPANE – Die leerders het soos volg presteer:

o/14 netbal:

• Elmarie Fourie: beste vordering in die A-span.

• Dazzy Somo: beste speler in die A-span.

• Callista Hurter: beste vordering in die B-span.

• Precious Mokoka: beste speler in die B-span.

o/14 hokkie:

• Nachelle Beetge: deelname aan die Limpopo B-span, deelname aan die Limpopo Winter Festival-span en beste speler.

• Marinel Muller: deelname aan die Limpopo B-span en beste speler.

• Abigail van Staden: beste vordering.

o/14 rugby:

• Eric Strydom: beste voorspeler.

• Percy Hawken: beste agterspeler.

• Garduan Francis: beste vordering.

o/15 netbal:

• Mintsy Monama: beste vordering in die A-span.

• Ntamo Madraai: beste speler in die A-span.

• Mohau Nkanyani: beste vorderin in die B-span.

• Tebogo Lekalakala: beste speler in die B-span.

o/15 hokkie:

• Lachelle de Beer: deelname aan die Limpopo C-span en beste speler.

• Soné Kapp: deelname aan die Limpopo C-span.

• Joné Meyer: beste vordering.

o/15 rugby:

• Pieter Vorster: beste voorspeler.

• Marco McKenzie: beste agterspeler.

• Zander Smit: beste vordering.

o/16 netbal:

• René Buitendag: beste vordering in die A-span.

• Jessica Matjiu: beste speler in die A-span.

• Ruth Ledwaba: beste vordering in die B-span.

• Tracy Mashala: beste speler in die B-span.

o/16 hokkie:

• Kaylen Deysel: deelname aan die Limpopo A-span en beste speler.

• Jo-Ann Korff: deelname aan die Limpopo B-span.

• Denja Pretorius: deelname aan die Limpopo B-span.

• Jazel van Staden: beste vordering.

o/16 rugby:

• Justin Nel: beste voorspeler en deelname aan die Noordvaalspan.

• Wiehan van der Kolff: beste agterspeler.

• Mbata Mashamaite: beste vordering.

• William Mohlaloga: deelname aan die o/16 Grant Khomo week.

• Siphiwe Tjale: deelname aan die o/16 Grant Khomo week.

• Dimpho Mphahlele: deelname aan die o/16 Grant Khomo week.

• Junior Mnisi: deelname aan die Noordvaalspan.

Netbal tweede span:

• Lerato Mokgato: beste vordering.

• Ellah Maepa: beste speler.

Hokkie tweedespan:

• Ijanke Steyn: beste vordering.

• Kyla Wroe: beste speler.

Rugby tweedespan:

• Barend Groenewald: beste voorspeler

• Dawie Muller: beste agterspeler.

• Xander Oosthuizen: beste vordering.

Netbal eerstespan:

• Anje de Wet: beste vordering.

Hokkie eerstespan:

• Michelle Duvenhage: beste speler en deelname aan Limpopo B-span.

• Sunell Jooste: beste vordering.

Rugby eerstespan:

• Kurt Kruger: beste voorspeler.

• JD Vorster: beste agterspeler.

• SM Venter: beste vordering.

• Ajay Willemse: deelname aan die Cravenweek.

• Abrie van der Merwe: deelname aan die o/19 Puk week.

• CG Kruger: deelname aan die o/19 Puk week.

• David Human: deelname aan die o/19 Puk week.

Individuele toekennings:

• o/16 netbal A-span: span van die jaar.

• o/14 hokkie A-span: span van die jaar.

• o/16 rugby A-span: span van die jaar.

lionel@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button