Local NewsNewsUpdate

Warriors 4 Christ stap 1 999 km kaf om R1 miljoen in te samel

Die lede van Warriors 4 Christ sal 'n week in Polokwane bly, Hendré Papenfus vertel vir Review wat hulle gaan doen.

POLOKWANE – Die span sal die meer as 1 900 km-Warrior Walk vanaf Musina na Kaapstad aandurf om R1 miljoen in te samel.

Hendré Papenfus, ‘n inwoner van Centurion, Gauteng, het die nie-winsgewende organisasie, Warriors 4 Christ, geloods om bewustheid te skep oor geweld wat alles in verwoesting verlaat. Dit is ook ‘n manier om geld in te samel vir moeders soos Mariandra Heunis, wat as gevolg van geweld sonder ‘n man en ‘n pa vir haar kinders agterbly.

Lees meer: Warrior 4 Christ walk from Musina to Cape Town to make a pit stop in Polokwane

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button