Bosveld NewsNews

Hansies wys hul leiers vir 2018-skooljaar aan

Hoërskool Hans Strijdom se Verteenwoordigende Raad van Leerders was onlangs aangewys

MOOKGOPHONG – Hoërskool Hans Strijdom het onlangs hul Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) aangewys wat volgende jaar as leiers sal optree.

Volgende jaar se gr. 9 VRL is Riané Coetzee, Macayla Treurnich, Charisse O’Callaghan, Mashishi Madime, Neil Lourens, Xander Bester en Theunis van Wyk.
Zanelle Moller, Skye Bester, Jan-Daniël Swan, Ruan Robberts en Carl-Henry Keyter sal die gr. 11 VRL vir volgende jaar wees. Afwesig: Ané Beukes.
Volgende jaar se gr. 10 VRL is Carla van der Walt, Micke Hofmeyr, Annami de Swardt, EG Booyse, Diehan Pienaar en Gideon Treurnich.

redaksie.bosvelder@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button