Local NewsNews

[LUISTER] Schalk Bezuidenhout praat oor sy werk as komediant

Bezuidenhout besoek die stad en Review gesels bietjie met hom oor sy werk.

POLOKWANE – Review het bietjie saam met Schalk Bezuidenhout gaan kuier by Bolivia Lodge waar hy opgetree het by die jaarlikse prysuitdling van Mall of the North.

Hy is tans besig om sy BA in Teater en Verhoog by UCT te voltooi. Hy het reeds ‘n paar groot toekennings ingepalm, insluitend die Savanna Newcomer-toekenning in 2013 en die deurbraak-toekenning vir die vierde jaarlikse Suid-Afrikaanse Savanna Comic’s Choice Awards in 2014. deur vir Trevor Noah severtoning oop te maak.

Hy het met Review gepraat oor hoe verskil iets soos sye eie vertoning van dit wat hy by ‘n funksie sal doen.

Hy het gepraat oor hoe hy ‘n gehoor hanteer wat nie altyd van hom hou nie e nook oor die ondersteuning in die land vir komediante.

Hy het ook sy wysheid gedeel oor hoe jong mense in komedie kan inkom en hoe maklik dit eintlik is en nie soos baie mense dink ‘n droom wat ver weg is nie.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button